Ek het Impact Paw Rub bestel so paar maande terug. Dit is ‘n fantastiese produk. Ek gebruik dit ook vir die magie en bene. Dit is ‘n olie en is maklik om te smeer.

Need Help?