Hi daar..ek weet nie wat om te se…geez jou produkte is absolutely awesome..het my produkte so 12 uur vandag gekry..aan my puppy se maag gesmeer wat rooi was van inflamasie en my ander hond 12 jaar oud en na vele veearts rekeninge se voete wat opgeswel en rooi was ook gesmeer..
ek is soo soo opgeonde.. ek sukkel al jare met my Yorkie se vel en nou my nuwe puppy.. my Yorkie se voete is nou 18:00 nie meer rooi en pupppy se maag ook nie meer rooi…